Educational Resources
Afrikaanse Alfabet- en Diftongteëls
26 hands-on teëls om Afrikaanse diftonge en letterkombinasies te oefen.
R300.00
PLA Printed to order
Maak Afrikaanse lees- en spelonderrig meer interaktief met hierdie stel van 26 3D-gedrukte alfabet- en diftongteëls. Gebruik die teëls om algemene Afrikaanse klankkombinasies te herken en te oefen. Geskik vir Grondslagfase-leerders, klaskameraktiwiteite en tuisonderrig.
Kies een kleur vir die teëlbasis en ’n tweede kleur vir die verhoogde letters.
Materiaal: PLA.